Ons is in die brugbou-besigheid
deur Stephan Joubert Brandende brûe maak die beste lig, skryf iemand. Dit mag dalk waar wees, maar om brûe tussen onsself en ander...
Raak dringend!
deur Stephan Joubert In een episode van ’n ouer Amerikaanse sepie, “The king of Queens,” besoek Doug en sy vrou sy ouers. Hulle vier sy...
Geheime vir ’n gelukkige huwelik deur Craig en Amy Groeschel [resensie]
deur Marius Nel 5 boustene vir ’n gesonde en geseënde huwelikspad Niemand hoef ons daaraan te herinner dat talle huwelike nie uitwerk...
Bybelse verhale is meer as ontsnappingsroetes
deur Stephan Joubert Die Amerikaanse skrywer, Neil Gaiman, vertel van sy tannie Helena wat gedurende die Tweede Wêreldoorlog die ghetto...
Jy — ’n voorbladmens?
deur Milanie Vosloo Julle wat my volgelinge is, is so kosbaar vir My... Ek gaan vir julle elkeen ’n spesiale plek gee daar in die...
Jesus maak ons nie maar net brand–bestand nie
deur Stephan Joubert (Hierdie is ’n verkorte artikel wat in die JUIG! tydskrif verskyn het.) ”Hoekom staan ons nie op vir ons geloof...
Waarom tref slegte dinge my soms?
deur Luther Backer Almal van ons word een of ander tyd getref deur siekte, of ongeluk, of hartseer, of onbillike behandeling of...
Wie se skuld is dit?
deur Marietjie Joubert Genesis 3:12 Ag hoe moeilik is dit nie om te sê ek is die skuldige. Ons sal om dit praat en redeneer, maar...
Koop die tyd uit; moet dit nie mors nie
deur Stephan Joubert Ek het nog nooit iemand aan die einde van hulle lewe hoor sê die lewe het stadig verbygegaan nie. Of dat hulle...
Smarties vir jou siel
deur Milanie Vosloo Ek het daarom besluit dat wat die mens eintlik nodig het, vreugde is. Niks is beter as om te eet en te drink en die...