Hy hou jou vas — byt vas!
deur Milanie Vosloo Ek wil nie voorgee dat ek geestelik al alles het of al geestelik by die wenpaal verby is nie. Ek span nou eers alles...
Besig, besiger, besigste!
deur Stephan Joubert Dit het al ’n mode geword om te spog wie is die besigste. Hoe besiger jy is, hoe belangriker is jy — of so iets....
Die evangelie is nie bedoel vir kamertemperatuur nie
'n Ruk gelede lees ek ‘n boek oor Jesus van van ’n teoloog genaamd Ernst Käsemann. Hy skryf: “People and institutions do not like to be...
Noord van ons hart gebeur ’n wonderlike brein
deur Stephan Joubert Ons kop is ons enjinkamer. Hier in ons brein, wat uit enigiets tot ’n 100 miljard selle bestaan, vorm daar tot 1,8...
Hou dit kort
deur Stephan Joubert Toe Dr Seuss sy kinderboek ‘The Cat in the Hat’ geskryf het, het sy uitgewer slegs 223 woorde (party beweer dis...
Die ekosisteem van families
deur Tom Smith Yellowstone Nasionale Park is een van die mooiste reservate in die VSA. Eens was dit die natuurlike habitat van wolwe...
’n Lewe van dankie’s
deur Francine van Niekerk Daar is min dinge wat ’n ek–sien–nie–kans–vir–die–lewe houding kan nekomdraai soos dankbaarheid. Ja,...
Dis regtig net genade alleen!
deur Stephan Joubert Verlede week het ’n paar van ons vriende ’n kort pelgrimstog na Wittenberg onderneem. Elke keer as ek daar kom...
Wanneer jou verf afval
deur Milanie Vosloo Soos ’n huis wat op sterk fondamente gebou word, moet julle julle lewe op Jesus bou. Staan onwrikbaar vas in dit wat...
7 Ritmes vir Kinders — Tom en Lollie Smith [resensie]
deur Marius Nel Lê die regte grondslag vir jou kind se geloof Tom Smith het bekendheid verwerf vir sy Ritmes van die Lewe-konsep en hy...