Ligloop vir dwase — regtig!
deur Stephan Joubert Sê nou ons sou net een boek in die Bybel gehad het, naamlik Spreuke, wat sou anders wees aan ons manier van glo in...
Genade kom voor sonde in God se woordeboek
deur Stephan Joubert Iemand keer my voor nadat ek by ’n gemeente gepreek het en vra my hoekom is die kerk nie ernstig oor sonde nie....
Leiers en Angstigheid
deur Johan Beukes Soms bring ons baie angstigheid en ongelukkigheid oor onsself. Ons houding teenoor die lewe het ’n groot invloed op...
Kollegas dra mekaar se laste
deur Helena Smith Galasiërs 6:2: “Help ander gelowiges wat swaarkry, en gee só uitvoering aan God se liefdeswet.” (NLV). Dit is so...
Gee daardie apies terug sodat jy spasie het vir die regte laste
deur Stephan Joubert Bill Oncken en Donald Wass het in die 1990’s ’n invloedryke artikel geskryf oor die vraag: “Who’s got the monkey?”...
Laer inkomste, hoër lewenskwaliteit
deur Stephan Joubert Glo jy ook die mite dat jou lewenskwaliteit direk in verband staan met jou inkomste? Hoe hoër jou inkomste, hoe...
Jesus in my lewe deur Johan en Helena Smith [resensie]
deur Marius Nel 101 likes vir laerskolers wat nader aan Jesus wil groei Johan Smith is al meer as twintig jaar betrokke by...
Kry jou taal reg
deur Stephan Joubert As party gelowiges met hulle huweliksmaats sou praat soos wat hulle met God praat, sal ander dink daar’s fout....
Steek daardie generasiegapings oor
George McGovern sê: “I’m fed up to the ears with old men dreaming up wars for young men to die in.” Van generasiegapings gepraat- dis...
God waarborg nie “steak’ nie, maar brood
deur Stephan Joubert Op ’n dag het God sy profeet Elia na ’n arm weduwee in Sarfat gestuur, soos wat 1 Konings 17 vir ons vertel....