Nuwe filters
deur Tom Smith My oorlede ma het vir ons as kinders die GIGO beginsel geleer, "Garbage In — Garbage out". Nou is dit ons beurt. Onlangs...
Vang jou stories vas
deur Francine van Niekerk Stories is soos water – dit kan na plekke vloei waar geen feit van korrelsand sy lêplek sal kry nie. Dit...
Krimp van XL na XS as jy reg wil groei
deur Stephan Joubert Bob Goff vra in ’n boek die volgende vraag: “Will you take what you think defines you, leave it behind, and let...
Jy’s vry!
deur Milanie Vosloo Een man se sonde het gemaak dat almal skuldig staan voor God se regbank. Maar een daad van gehoorsaamheid van ’n...
Lewensveranderende boeke is in jou hand
deur Stephan Joubert Toe Paulus moes vlug uit Tessalonika nadat sy prediking die plaaslike owerhede te ongemaklik laat voel het, het hy...
Konfrontasie: Is ek ’n termometer of ’n termostaat?
deur Alet Gardner Wanneer 1 Petrus 4:8 (Amplified Bible) leer: Above all things have intense and unfailing love for one another, for...
Slaap, daardie wondersoete ding
deur Stephan Joubert ’n Oom vertel my eenkeer hoedat iemand in die kerkbanke langs hom aan die slaap geraak het. Later het hierdie...
Skryf jou eie leef-psalm
deur Stephan Joubert Dawid se psalms was nie maar net ’n klomp mooi versies wat hy saamgestel het in die rustigheid van sy paleis nie....
Konfrontasie: Hindernis of hulp?
deur Alet Gardner Salomo het wyse woorde kwytgeraak oor konflikhantering toe hy in Spreuke 15:1 gesê het: ’n Vriendelike antwoord...
Eenvoudiger...
deur Stephan Joubert Feit: ek moet eenvoudiger leef. Ek word uit te veel kante oorspoel met informasie, keuses, oorvol programme,...