Met my een en enigste lewe wil ek...
deur Stephan Joubert Wanneer jy vir jongmense vra wat wil hulle met hul lewe doen voordat hulle 30 jaar oud is, sê 59% hulle wil...
My Work my Worship deur Johan Carstens [resensie]
deur Marius Nel The First Commission Het jy al gewonder hoe ons enige nasie kan help om uit geestelike duisternis, armoede en menslike...
Sê amen en gaan doen wat reg is
deur Stephan Joubert “Pappa die oom het my hamburger yskoud gebid.” Dit was die woorde van ’n outjie nadat een of ander geestelike...
Luister! God fluister
deur Milanie Vosloo “Toe het ’n geweldige sterk wind gewaai wat die ...” — 1 Konings 19:11(b) Sukkel jy soms om God se stem te hoor?...
Die diagnose, die antwoord
deur Stephan Joubert Een van die duidelikste diagnoses in die Bybel oor hoekom baie gebede geen krag of effek het nie, kom in Jakobus...
Wat wil God die graagste van my hê?
deur Elmarie van der Westhuizen Toe ek en Dana op mekaar verlief raak het ons net oë vir mekaar gehad en kon nie wag om in mekaar se...
Luister na die regte klanke as jy God wil hoor
deur Stephan Joubert ’n Tannie wat ek in my kinderdae geken het het gedurig gesê as slegte dinge gebeur: “Die Here praat alweer hard...
Wie en wat glo mens deesdae?
deur Stephan Joubert “Wat moet mens deesdae glo? Daar’s soveel verwarrende stemme in en om die kerk,” sê–vra iemand. Inderdaad! Daarom...
Gasvryheid
deur Alet Gardner Soos my dogter wat kan toor met kos, glo ek dat daar niks is wat by ’n varsgebakte broodjie kom nie — saam met ’n...
Tel jou woorde
deur Stephan Joubert Ons sing graag: “Tel jou seëninge, tel hul een vir een.” Dalk moet ons nog ’n versie byvoeg: “Tel jou woorde, tel...