Elke dag is ’n altaar
deur Tom Smith In die Ou Testament lees ons gereeld hoe mense wat ervarings met God gehad het ’n altaar gebou het om die gebeurtenis te...
Lojaliteit en geloof
deur Francine van Niekerk Een van werkende mense se grootste dilemmas is dikwels hoe ons ons geloof in ons beroep kan uitleef....
God vat jou soos jy is, maar Hy los jou nooit net daar nie
deur Stephan Joubert “Julle sal my moet vat soos ek is,” het ’n omgesukkelde ou een keer vir my gesê toe ek ’n jong leraar was. “Al die...
Waarheen is jy op pad? [resensie]
deur Marius Nel Resensie van Waarheen is jy op pad? deur Francis Chan, Eugene Peterson, Bill Hybels en ander ’n Persoonlike gids op jou...
Die skadelikste woord op aarde
deur Stephan Joubert Die mees skadelike woord in die Engelse taal? NO! In Afrikaans: NEE. ’n Paar neurowetenskaplikes het gaan kyk na...
Van mandjie–kind tot mens
deur Milanie Vosloo Toe die seuntjie groot genoeg was, het sy ma hom na die farao se dogter gevat. Dié het hom as haar eie seun...
Die gemene deler tussen ons almal is…
‘n Paar jaar gelede het Bill George van die Harvard Business School ‘n ambisieuse studie onderneem. Hy wou vasstel wat die...
Gebruik die bietjie wat jy in jou hand het!
deur Stephan Joubert Toe die bekende Dr Seuss sy kinderboek The Cat in the Hat geskryf het, het sy uitgewer slegs 223 woorde (party...
Nét 24 uur! deur Kevin DeYoung [resensie]
deur Marius Nel Plaas Jesus eerste te midde van ’n besige lewe Die skrywer van hierdie boekie oor besig-wees is ’n bekroonde outeur en...
Brûe brand is nie ons besigheid nie
deur Stephan Joubert Brandende brûe maak die beste lig, skryf iemand. Dit mag dalk waar wees, maar om brûe tussen ons en ander mense af...