Al die sweet is die moeite werd!
deur Helena Smith Telkens as ons na ’n lang Desembervakansie by die huis kom lyk dit asof ’n mens leeus kan jag in ons tuin en ons...
Times are a changing - Hoe om met verandering te deel
Het jy geweet jou brein se voorkeur-sisteem of “default mode” is geskoei op die skepping van stabiliteit en bekendheid. Wit en swart werk...
Piesang skil
deur Stephan Joubert Juan se ma het hom kleintyd iewers in Suid Amerika geleer dat die regte manier om ’n piesang te skil is om te...
Groter en beter?
“Bigger is better” - almal ken hierdie uitdrukking. Ongelukkig glo vele kerkmense dit. Daarom wen krag-godsdiens, “power religion” op...
Dans van vreugde – soms is dit ’n keuse
deur Alet Gardner Petro*, ’n pragtige mamma van twee, het ontdek dat, wanneer sy haarself herinner aan God se voorsiening in die...
Jou woorde is boumateriaal, nie aanvalswapens nie
deur Stephan Joubert Messe steek seer en maak dood; woorde doen dieselfde. Spreuke 18:12 sê nie verniet dat onnadenkende woorde soos...
Water én WATER, asseblief
deur Stephan Joubert ’n Gemiddele persoon benodig daagliks sowat 5 liter drinkwater, 20 liter water vir sanitasie, 15 liter vir...
Omkeerbare piekniekkombers/gebedsmatjie
deur Alet Gardner Ons woon en werk nou al sestien jaar in Engeland en het geleer dat piekniek ’n baie belangrike deel van die Britse...
Kinderdrome en die grootmenswêreld
deur Francine van Niekerk In ’n onbevange oomblik gesels ’n groepie kollegas oor hulle kleintyd–drome en watter rol hulle in die...
Om as ouers te verander en opnuut in Jesus se spore te leef
deur Tom Smith Jesus het toe nie grappies gemaak toe hy gesê het dat ons nie die koninkryk van God kan sien as ons nie verander en soos...