Christ has no body
- deur Johan Beukes
- Apr 12, 2016
- 1 min read
Christ has no body,
none but yours,
No feet,
but yours.
Yours are the eyes through which Christ’s compassion must look on the world.
Yours are the feet with which
He is to go about doing good.
Yours are the hands with which,
He is to bless us now.
Teresa of Avila
Op grond van bogenoemde kan dit goed wees indien werklike leiers gereeld vrae soos die hieronder vra:
- Hoe ervaar mense Jesus wanneer hulle by my is?
- Wat leer mense tans van Jesus se aanraking (hande)? Is dit sag, gewelddadig?
- Wat leer mense van Jesus se bewegings ken? (Voete)
Beweeg Hy tussen gesondes, siekes, rykes, armes?
- Wat leer mense van wat Jesus raaksien in hierdie wêreld? (Oë)
Fokus Hy slegs op die verkeerde dade van mense of sien Hy ook die mooi in mense raak?
- Wat beleef ander van Jesus se hart vir hierdie wêreld? (Barmhartigheid).
Is daar geen betrokkenheid by mense of is Hy teenwoordig in mense se hartseer en blydskap?
“Who is Jesus Christ”?
If Jesus himself did a survey today, asking each of us personally the question He once asked Peter, Who do you say that I am? He would, I am sure, get a wide variety of. Who do you say that I am?
Recent Posts
See AllBrad Huddleston DIGITAL COCAINE A journey toward iBalance Christian Art 2016 Sosiale media het soos ‘n reuse bom ontplof en die hele...
Terwyl God se beloofde terugkeer skynbaar nie vandag gaan gebeur nie, vergeet ek maklik dat elke dag eintlik genadetyd is, tyd waarin ek...
Inkleurboek KLEURVOLLE INSPIRASIE VIR GROOTMENSE Kikker jou lewensreis op met kleur en Bybelse inspirasie Illustrasies deur Amylee Weeks...