Christ has no body
Christ has no body, none but yours, No feet, but yours. Yours are the eyes through which Christ’s compassion must look on the world....
Tussen Sondae
Daar mag dalk baie van jou kollegas wees wat nie kerk toe gaan nie. Baie van hulle het dalk nog nie hulle lewens vir die Here gegee nie....
My redding is nie uit myself nie
Sou ek gereeld bid, Bybel lees, gereeld kerk toe gaan en ‘n voorbeeldige lewe lei, kan ek dan aanvaar dat ek die ewige lewe sal beërwe en...
Nederigheid
Spreuke 11:2 Die Afrikaanse spreekwoord hoogmoed kom tot ‘n val, is aan ons almal bekend. Ons teksvers waarsku ook dat mense wat...
Geestelike leier
Geestelike leiers wat oortuig is dat Christus elke oomblik deur Sy Gees aanwesig is in hierdie wêreld, laat God se koninkryk op ‘n ander...
Maak tyd vir jou vriende
Jare gelede moes ons oudste dogter, toe nog ‘n baba, 'n groot nieroperasie kry. As jong ouers het ons met groot angstigheid ons kosbare...
Ons almal is dieselfde voor God
Galasiërs 3:27-28 Ek is gaande oor enige storieboek wat handel oor die geskiedenis van die Tweede Wêreldoorlog. Ek lees graag biografie...
Vriendelikheid kos niks en nederigheid kos ook niks
Is jy sagmoedig en nederig? Dit maak jou ook saggeaard. Soos ek in BYBELSE RIGLYNE VIR DIE BESTUUR VAN MENSE, DAGSTUKKIES VIR DIE...
Die Lewende Woord
Daar is baie vroue vandag wat met Hanna, Samuel se ma, kan identifiseer. Dit is sy wat hartstogtelik gehuil het omdat sy kinderloos was....
Vrae vir ons lewensreis
In die begin van hierdie jaar het ek die geleentheid gehad om deel te wees van ‘n “ethnic exchange” wat die organisasie Youthzones...