Moet ek die evangelie afwaarts aanpas omdat dinge in Suid Afrika moeilik raak?
deur Stephan Joubert Die afgelope jaar kry ek gedurig die volgende tipe opmerkings as ek iewers preek of praat: “Jy kan tog sekerlik...
Naasteliefde
deur Marietjie Joubert Markus 12:30–31 Ek is die afgelope tyd weer in my eie lewe gekonfronteer met naasteliefde. Wat is naasteliefde...
Wat is God se Plan vir die Man in die Gesin?
deur Luther Backer Pas nadat God die Tien Gebooie op kliptafels geskryf en dit aan Moses gegee het, het Hy Israel beveel om dit aan...
Hy lyk al hoe groter
deur Stephan Joubert In Prince Caspian, die tweede boek in die Narnia reeks van C. S. Lewis, is daar ’n mooi interaksie tussen Aslan...
Om te kan sien!
Om te kan sien! deur Milanie Vosloo Hy sê toe vir Tomas: Bring jou vinger. Kyk na my hande. Kom, sit jou hand hier op my wond en my sy....
Die gevaarlikste woord in jou woordeskat
deur Stephan Joubert Ek wil graag aansluit by ’n stukkie wat ek die afgelope week in my kort daaglikse kolom in Beeld geskryf het wat...
Salf met hart en siel
deur Milanie Vosloo “As julle My liefhet, wys dit deur te doen wat Ek vra.” — Johannes 14:15 Ses dae voor Paasfees sit Jesus saam met...
Uniek verby, dis jy!
deur Stephan Joubert In sy boek, The arithmetic of life and death, bereken George Shaffner dat die wiskundige moontlikheid vir jou om...
Het jy geweet jy is ’n wonderwerk?
deur Stephan Joubert Lewende sisteme wat nie verander nie, is dood. Jou liggaam is ’n sprekende voorbeeld hiervan. Volgens navorsing...
Uitdagings en Uitnodigings
deur Johan Beukes Leierskap is sinoniem met uitdagings! Die Bybel is aan mekaar geweef deur verhale van God wat Sy mense uitdaag om...