Wat as Adam dan nie vir Eva kry nie, en andersom?
deur Stephan Joubert Die afgelope twee gesprekke het oor manwees en vrouwees gehandel, en met name oor die rol van man en vrou wat saam...
In die Donker Put deur Johan Smith [resensie]
deur Marius Nel ’n Eerlike kyk na spanning, depressie en uitbranding, en hoe om dit te herken en te hanteer Die dood van die akteur...
Wanneer ons die tyd verkeerd lees...
deur Stephan Joubert Ons weet meer van wat verkeerd is met hierdie tyd waarbinne ons leef as wat alles reg is hiermee. Ons weet nie...
Blom waar jy geplant is
deur Milanie Vosloo My liewe vriende, staan julle plek vol juis daar waar julle was toe die Here julle as sy kinders geroep het. God is...
Wat maak van ’n vrou ’n vrou?
deur Stephan Joubert Genesis 2 is God se oorspronklike skeppingsdoel met die huwelik. Dit vertel dat God die vrou as die man se helper...
Hartsgesprekke met... deur Marius du Plooy [resensie]
deur Marius Nel Hartsgesprekke met... Nelson Mandela, Jean de Villiers, Brand Pretorius en ander rigtinggewers wat jou sal inspireer om...
’n Tyd van wanhoop, of kuiertyd in God se skatkamers?
deur Stephan Joubert Vreemd hoe dikwels predikers en skrywers die tyd waarbinne ons leef as ’n tyd van wanhoop omskryf. Kursusse,...
Wees ’n draer van hoop
deur Helena Smith As ons as kollegas by die skool saamgesels, kan dit vir die buitestaanders seker soos ’n vreeslike treurmare klink....
Ons soek meer...
deur Johan Beukes Hans Walter Wolf het ’n boek geskryf oor die Ou Testament en menswees. Die hoofstuk oor die siel (nephesh) is...
Wat maak van ’n man ’n man?
deur Stephan Joubert My oupa het gesê jy’s nie ’n man voordat jy ’n bok geskiet het nie. Op varsity het een student gesê jy’s eers ’n...