Kersfees is nie ’n mens se speelmaat nie
Kerstyd is spandeertyd vir vele mense. Dan loop daardie swaarverdiende geldjies soos stroop. Vreesloos bestorm groot skares dan die...
Nou is die Tyd deur Lindie Strydom [resensie]
Gryp elke oomblik aan! Lindie Strydom is ’n bekende aanbieder van radio– en televisieprogramme en tree ook gereeld as motiveringspreker...
Sing jou eie lewenslied vir die Here
Baie van ons het ’n lewenslied, ’n “lifesong”, wat ons lewe omraam. Nee, dit is nie noodwendig ’n regte lied nie. Ons lewenslied is...
Swaarkry wat lig maak
In haar klassieke verhaal, Hinds feet on high places, vertel Hannah Hurnard die storie van Much Afraid. ’n Vrou met voete wat swaar loop,...
Kinders is soos vlieërs
Vlieërs fassineer my. Ek kan vir ure kyk hoe mense vlieërs laat vlieg. “Kite surfing” laat my sommer opgewonde hande klap. En dan is ek...
Skryf ’n psalm met jou lewe
Dawid se psalms was nie maar net ’n klompie mooi versies wat hy saamgestel het in die rustigheid van sy eie paleis nie. Die inspirasie...
Staan asseblief uit die pad sodat God kan werk
Ek leer stadig, maar ek probeer. Wel, vanjaar het ek minstens geleer die Here werk dikwels ten spyte van onsself, nie as gevolg van...
Hoe lyk jy?
Hoewel jy die wind hoor waai, kan jy dit tog nie beheer of stuur nie. Dit waai waar dit wil. Jy weet nie eens presies waar dit vandaan...
Een klippie is meer as genoeg
Malcolm Gladwell vertel in sy boek “David and Goliath: Underdogs, Misfits and the Art of Battling Giants” (2013) hoedat Dawid vir Goliat...
Is jy dalk ook ’n Christelike bloeier soos ek?
Op ’n dag het ek agtergekom ek is kleinserig. As mense my in die publiek uithaal sonder dat hulle my hart ken, dan bloei ek aan die...