Ek beskerm jou rug
“I’ve got your back!” Kan enigiemand mooier woorde as dit vir jou sê? Presies dit is wat vriende vir mekaar doen, soos wat Jonatan vir...
Hy leer jou leef
Christus het sy lewe ter wille van ons opgeoffer om ons los te koop uit die mag van die sonde. Nou behoort ons aan Hom. Ons is sy volk....
Wanneer een van Jesus se engele jou wil afneem
’n Rukkie gelede “post” iemand die volgende storie op my Facebook bladsy. ’n Jongman, Pieter Wepener, het dit geskryf einde laasjaar: ...
Omdat jy vry is deur Jan du Rand [resensie]
deur Marius Nel Ontsluit jou ware vryheid in Christus Prof Jan du Rand is een van Suid-Afrika se bekendste kenners van die Nuwe...
Brand uit soos ’n kers
Offers was die belangrikste manier om die gode se aandag te trek deur die loop van die eeue. In die tyd van die berugte koning Manasse is...
Goeie maniere begin by my
In my kinderdae was Emsie Schoeman se etiket-wyshede baie bekend. Sy het gereeld in boeke en tydskrifte vir ons vertel wat is goeie...
Maak dit 'n "chicken or beef" dag
Sowat 25% mense in ons land het nie werk nie. Armoede is orals. Armoede diskrimineer nie. Dis kleurloos, godsdiensloos, geslagloos. Party...
Jy kan Jesus nooit anoniem navolg nie
deur Stephan Joubert “Hier voor die kerkgebou staan iemand wat nie ’n blyplek het nie. “Wat gaan julle hieromtrent doen?” wou iemand...
Moenie dat teleurstellings jou onderkry nie
deur Luther Backer Almal van ons ervaar teleurstellings een of ander tyd in ons lewe. Dit mag iets eenvoudig wees soos dat jou...
Mirjam se lied
deur Marietjie Joubert Eksodus 15:20 Op verskeie plekke in die Bybel lees ons van vroue wat die Here se lof besing. Ons lees van die...