Hoe klink goeie nuus? Vra ook vir oom Pik!
Die rand is aan flarde; graad 12’s presteer nie na wense nie; rassisme wemel op sosiale media, en dan is daar die droogte wat...
2016: die jaar van ons Heer
2016 nC is hier! Oftewel, 2016 na Christus. Ons skryf graag die woorde “voor Christus” en “na Christus” na ons jaargetalle. In Latyn word...
Hardloop, Forrest en kie... maar hardloop reg!
Onthou jy daardie fliek, Forrest Gump. Hy was die ou wat ook regoor die VSA gehardloop het. Gedurig het hy vir homself gesê: “Run,...
Die tyd loop soos stroop
Ek vermoed een van die mees gebruikte uitdrukkings gedurende hierdie tyd van die jaar is die een dat die tyd loop. Hier teen die laaste...
Jesus is nie Kersvader nie
As ek party prentjies van Jesus sien wat soms op Facebook en ander sosiale media rondswerf, dan gaan staan my hart. Om nie eens van...
Voorbereiding
Lukas 2:4 Ek is gaande oor Kersfees en die seisoen wat daarmee gepaard gaan. Ek tref maande voor die tyd reëlings vir die spyskaart en...
Wat is jou nalatenskap aan ander?
Vra gerus aan ’n bejaarde of hy of sy ’n testament besit waarmee hulle iets waardevols aan ander mense wil bemaak. Dikwels vind mens dan...
2015 se Manifesto is weer op die tafel
2015 se son trek water. Die uurglas is aan’t leegloop. Wat ’n vreemde jaar was dit nie. Verrassing op verrassing het in 2015 op die...
Kersfees-genade
Genade gebeur as God ingryp terwyl onsself iewers in die donker probeer wegkruip. Genade gebeur wanneer die Goeie Herder ons spoor vat en...
Nuusflits: Die liefde maak jou sterk
“Jy moet sterk wees.” Afrigters sê dit graag vir spelers. Ouers sê dit soms vir kinders. By begrafnisse word dit selfs vir mense gesê wat...