Gereed vir die wederkoms? deur Johan Smith [resensie]
GEREED VIR DIE WEDERKOMS? ‘n Bybelstudie oor 1 en 2 Petrus deur Johan Smit, CUM, 2015. Ek weet van talle kollegas wat soos ek met groot...
Is jy sielsgelukkig?
Om reg te leef moet jy eers die Here liefhê. As jy die Heilige ken, verstaan jy soveel meer van ’n gelukkige lewe. As jy reg optree, word...
Daar’s ’n duur prys op ons kop
Almal van ons het ‘n prys op ons kop. Gaan neem maar net versekering op jou lewe uit, of op jou eiendom, dan hoor jy gou watter premie...
Gasvryheid: so onthaal ek engele
Hebreërs 13:2 Moenie nalaat om gasvry te wees nie. Deur gasvry te wees het party mense, sonder dat hulle dit besef, selfs engele tuis...
Strategie vir Gebed deur Alan Kendrick & Stephen Kendrick [resensie]
STRATEGIE VIR GEBED: Aksieplan vir ‘n gebedskryger deur Alan Kendrick & Stephen Kendrick, CUM, 2015. Dié boek is geïnspireer deur...
Ons almal is dieselfde voor God
Galasiërs 3:27-28 Ek is gaande oor enige storieboek wat handel oor die geskiedenis van die Tweede Wêreldoorlog. Ek lees graag biografie...
Vriendelikheid kos niks en nederigheid kos ook niks
Is jy sagmoedig en nederig? Dit maak jou ook saggeaard. Soos ek in BYBELSE RIGLYNE VIR DIE BESTUUR VAN MENSE, DAGSTUKKIES VIR DIE...
Het jy die regte klere aan?
Daar's twee dinge wat alle superhelde in gemeen het: hulle het spesiale kragte, en hulle het spesiale klere. Kyk maar na die flieks van...
Kleipot-mens
Almal wat glo, is nou vry. Ons kan die Here se heerlikheid weerkaats sonder dat daar sluiers oor ons gesigte hang. Hoe meer ons die Here...
Gebruik jou kop voor jy jou tong gebruik
Gebruik jou kop voordat jy jou mond gebruik. Dis nie net goeie raad nie, dis boonop die waarheid ook. Praat sonder om te dink is pure...