God is altyd tuis
“God is altyd tuis. Dis ons wat weggeloop het.” So skryf Meister Eckhart (1260-1328 nC). Tragies genoeg, blameer weglopers dikwels vir...
Doen goed; dit is God se wil
Stephen Post is ’n akademikus in die VSA wat bekend is vir sy navorsing oor geluk. Hy vertel dat wanneer hy as kind ’n slegte dag gehad...
God se feëverhaal
Geloof en liefde is die eerste spesiale wapen wat die Here vir ons gee om ons soos ’n pantser te beskerm. Geen wapen van die vyand kan...
Jesus is nie middelklas nie
Toe ek ’n grênd kar voor my sien ry met ‘n nommerplaat “God’s gift,” toe dink ek by myself dit is goor. Ek onthou toe van ’n ander ewe...
Geestelike leier
Geestelike leiers wat oortuig is dat Christus elke oomblik deur Sy Gees aanwesig is in hierdie wêreld, laat God se koninkryk op ‘n ander...
Maak tyd vir jou vriende
Jare gelede moes ons oudste dogter, toe nog ‘n baba, 'n groot nieroperasie kry. As jong ouers het ons met groot angstigheid ons kosbare...