Ons is nie God se adviseurs nie
Ons is nie God se adviseurs nie, ons is sy knegte. Ons volg Hom nie in ’n adviserende hoedanigheid nie, maar in ’n dienende modus. Ons...
Wat kommunikeer my dade?
“Preach the Gospel at all times and when necessary use words.” - St Francis of Assisi Waarvan getuig my dade? Van ‘n diepe en geestelike...
Loop saam
Ek is nie te sterk op dinge soos kaartlees en rigting-hou nie. Soos klokslag verdwaal ek. Daarom dat ek al baie plekke gesien het wat ek...
Dankie, dierbare vrou
Alles wat die Here vir my doen, maak my vol vreugde. Hy is die grootste geskenk wat ek ooit gekry het. U sorg vir my, Here. Ps 16:5 Elke...
Verniet, maar duur!
Ons kan niks by God verdien nie. Ons het niks om vir Hom aan te bied in ruil daarvoor dat Hy vir ons moet goed wees nie. Die Here bewys...
Vanaf ’n verbaasde tot ’n gestuurde in een oomblik
Dis nogals ’n ding as jy vasloop in iemand wie jy gedink het eintlik dood moet wees. Presies dit kom Maria Magdalena oor daar in Johannes...
Kies hoop!
Die Here sê Hy sal hulle gehuil verander in blydskap. Hy sal hulle troos. Hy sal hulle depressiewe gevoel wegvat en in die plek daarvan...
Moenie dieselfde fout maak nie
Wanneer Jesus sy laaste asem aan die kruis uitblaas, juig al sy godsdienstige opponente. Almal van hulle wat daar by die kruis rondstaan...
Geniet jou vryheid
Jesus wat ons red, gee vir ons ‘n nuwe bestaan in ‘n nuwe wêreld. Hebreërs 2:5a Om in die tronk te wees, moet een van die mees...
Jesus loop Homself dood
Wanneer ek die Markusevangelie lees val dit my op hoe baie Jesus aan die beweeg is. Hy is gedurig op die pad en vinnig aan’t rondbeweeg....