Standbeelde!
deur Stephan Joubert Die afgelope weke is standbeeld-gevegte aan die orde van die dag. Emosies loop hoog hieroor. Mense is kwaad en...
Feit is...
deur Stephan Joubert Feit is... Niemand van ons is ooit te belangrik of te selfstandig om te kan doen wat ons wil en sê wat ons wil nie....
’n Onbreekbare verbond
deur Francine van Niekerk In die antieke tye was ’n verbond wat twee mense met mekaar gesluit het, nogal morsig. Die twee partye het ’n...
Die avontuur van lewensmaats
deur Tom Smith In die boek van Hooglied is daar ’n fantastiese dialoog tussen die man en die vrou. Op een plek word die geliefde...
Leeg gestroop
deur Stephan Joubert Leeg gestroop! Dis presies wat met die dood gebeur het. Op daardie einste oomblik toe Jesus die doderyk se hekke...
Vasbyt in gebed kry ons op God se plek
deur Stephan Joubert Warren Wiersbe skryf iewers: “Persistence in prayer is not an attempt to change God’s mind, but to get ourselves to...
Hartroerend ánders!
deur Milanie Vosloo Hierdie kinders van wie daar gepraat word, is die mense wat deur die Here vrygekoop is van hulle ou slawelewe. Hulle...
Ek Glo [resensie]
deur Marius Nel Uittreksels uit die Nuwe Lewende Vertaling Leef die storie van die Bybel om meer soos Jesus te word Die Bybel kan ’n...
Kla mag nie in die mode wees daar in jou omgewing nie
deur Stephan Joubert Jy hoef nie Einstein se brein te hê om te weet dinge is tans moeilik in Suid Afrika en op baie ander plekke in die...
Geloof is nie vernis nie
deur Stephan Joubert Vernis speel ’n belangrike rol in die houtwerkbedryf. Dit dien as beskermende boonste laag vir hout. Vernis...