Liefhê vir altyd
deur Milanie Vosloo My liewe vriende, laat ons aanhou om mekaar lief te hê, want liefde kom van God af. Aan liefde ken ’n mens die...
Ruil op!
In een van my gunsteling boeke, Love does: Discover a Secretly Incredible Life in an Ordinary World (2012), vertel Bob Goff, hoe hy en sy...
Afkyk is uit
deur Stephan Joubert Hoogmoed laat jou afkyk. Solank as wat jy afkyk op ander mense kan jy nie opkyk na hulle nie. So skryf C. S. Lewis...
Koffie is nie outomaties gelyk aan vergifnis nie
deur Stephan Joubert “Ek het jou verkeerd behandel, maar kan ons daaroor gesels oor ’n koppie koffie.” Wie weet hoeveel keer hoor jy...
Swak keuses wat jou naam skade doen
deur Marietjie Joubert Lukas 7:50 As Christen word ’n mens soms onder ’n vergrootglas dopgehou. Elke ding wat jy doen, word gesien en...
Wat beteken dit vir my om kerk toe te gaan?
deur Luther Backer Jesus se laaste opdrag aan Sy dissipels voor Sy hemelvaart was om na al die nasies te gaan en die mense sy dissipels...
Vat die dringende roete
deur Stephan Joubert Daar’s ’n groot verskil tussen dringende mense en gejaagde mense. Gejaagde mense leef stres–aangedrewe. Hulle jaag...
Vrees nie!
deur Milanie Vosloo Jesus sê vir hulle: “Moenie bang wees nie ...“ — Matteus 28:10a Dis nog skemer toe die twee vroue na die graf toe...
Oppas vir donker geheime
deur Stephan Joubert Party mense leef baie jare lank met donker geheime. Dit vreet hulle op. Hulle gewetens herinner hulle gedurig...
Lesse uit die Jeremy Clarkson debakel
Die BBC het toe die onmoontlike gedoen en vir Jeremy Clarkson, die gewilde aanbieder van Top Gear sedert 2002, van die lug af gehaal....