’n Gesin na God se hart deur Ken Blanchard [resensie]
12 radikale riglyne om jou gesin te lei soos Jesus Focus on the Family se teenwoordigheid in Suid–Afrika het al baie mense se lewens...
Nie ’n masjien nie
deur Stephan Joubert Geloof en gebed werk nie soos ’n koeldrankmasjien waarin jy geld gooi, en dan val die regte koeldrank onder uit...
Siel-skildery
deur Milanie Vosloo Wees elke oomblik bly dat jy die Here ken. Hy sal sorg dat jy kry wat jy wil hê. Stel jou lewe elke dag in die Here...
Sê dankie
deur Stephan Joubert Ek vermoed ek het my eerste pakslae gekry net na my geboorte. Die dokter het my op my boud gepiets. Toe sê my ma:...
Jy net beter
deur Dr. Johan Beukes (hierdie artikel het oorspronklik verskyn in die Finesse tydskrif van Maart 2015) 1. Wat sê die Bybel oor geld? ...
Die nes is leeg!
deur Helena Smith Nie lank gelede nie, was ek ’n besige werkende vrou, ma, huisvrou en ’n vrou vir my man. Dit het party dae maar woes...
God is genoeg
deur Stephan Joubert God is genoeg. Regtig! Tog was dit nie altyd die geval in my eie lewe nie. Vir ’n lang tyd het ek gedink Christus...
Meer van hulle, asseblief!
deur Stephan Joubert Die jong fisikus van Polytechnikum in Zürich moes eintlik verpletter gewees het toe sy skripsie afgekeur was. Meeste...
Twyfel
deur Elmarie van der Westhuizen “We often think of great faith as something that happens spontaneously so that we can be used for a...
Digitaal op die regte maniere aanwesig
deur Stephan Joubert Die digitale wêreld is op ons. Facebook het teen die derde kwartaal van 2014 reeds 1,35 miljard aktiewe gebruikers...