Die goeie ou dae of nie?
deur Marietjie Joubert Prediker 7:10 Ek hoor baie ouer mense sê dat hulle so terug verlang na die goeie ou dae. Dit was dan nou so...
Die keuses van jou lewe
deur Stephan Joubert Vroulief en ek is lief vir “House Hunters International” op die TV. Dit handel oor mense wat moet verhuis na ander...
Honger en versadig in dieselfde asem
deur Stephan Joubert Psalm 63 vertel van die psalmskrywer se diep verlange na God. Soos ’n wildsbok in die woestyn wat na water smag,...
Teleurstelling
deur Elmarie van der Westhuizen Teleurstelling is deel van elke mens se lewe. Ons almal ken die gevoel van teleurstelling wanneer ons...
Omgee in Grieks
deur Stephan Joubert Tyd vir ’n bietjie Grieks. Hier kom dit: splagnitsomai. Reeds in die 8ste eeu voor Christus is hierdie woord al...
Uitbranding: die onaangespreekte kerk-siekte
deur Stephan Joubert DIE STORIE: Die gemeente was op soek na 'n nuwe leraar. Dit moes ‘n flukse herder wees wat te alle tye vir die...
Daar’s nie iets soos ’n geloof-hyperama nie
deur Stephan Joubert Geloof is nie op uitverkoping nie. Daar’s nie allerhande spesiale aanbiedings teen afslagpryse op die geloofsfront...
Ek het my werk verloor! Wat nou?
deur Alet Gardner Wat die slim mense sê oor die impak van werksverlies op ’n mens se psige, gaan so maklik by ons verby totdat die ramp...
Stap net ’n slag oor die straat!
deur Stephan Joubert Op 16 Januarie berig De Telegraaf, een van die groot Nederlandse koerante, dat ateïste in daardie land vir die...
Nabyheid
deur Stephan Joubert Nabyheid beteken verantwoordelikheid. As navolger van Jesus kan jy nie anderpad kyk as mense rondom jou nood ly...