Sien wat jy hét!
deur Milanie Vosloo Die Here het my eenvoudig oorweldig met sy goedheid. By Hom het ek geleer om op Hom te vertrou en ander lief te hê...
Om te lag is om jou lewe te verander
deur Stephan Joubert Kom ons wees eerlik met mekaar: kinders is soveel meer avontuurlustig as meeste volwassenes. Net soos die koningin...
Banger word versus kleiner word
deur Stephan Joubert Die slim mense sê ons word banger soos wat ons ouer word. Daar ontwikkel meer reseptore vir vrees in ons brein....
Hoop ons Lewensanker deur Adrio Konïg [resensie]
deur Marius Nel Om te lewe met ware hoop in moeilike tye Prof Adrio König was veertig jaar by Unisa betrokke om voornemende predikante...
Sê nou...
deur Stephan Joubert • Sê nou ons geloof sou nie krag- en mag-aangedrewe wees nie, maar diens-aangedrewe. • Sê nou ons belangrikste...
Humor of Sarkasme?
deur Elmarie van der Westhuizen Was jy al ooit in ’n geselskap waar een iemand ’n sarkastiese opmerking maak oor iemand anders en dan...
Om in die mis te loop
deur Milanie Vosloo Wees elke oomblik bly dat jy die Here ken. Hy sal sorg dat jy kry wat jy wil hê. Stel jou lewe elke dag in die Here...
In reg wag lê daar groot krag
deur Stephan Joubert Toe ek iewers ’n advertensie raaksien wat sê die menslike gees is nie vir toustaan gemaak nie, dink ek by myself...
Die moordenaar, die slagoffer en die prima donna
deur Alet Gardner “You can’t sell what you ain’t got,” vertel ’n Amerikaanse verkoops-guru. Net so kan ek as Christen niks gee wat ek nie...
Jy is minstens ’n lewende hond en nie ’n dooie leeu nie
deur Stephan Joubert Dalk moet jy ook gereeld oor spoedwalle ry. Spoedwalle is spoedbrekers. In die regte lewe loop ons soms ook in...