Daar’s ’n verskil tussen ’n af-tyd en ’n af-lewe
deur Stephan Joubert “My lewe is so vaal en voorspelbaar dat ek elke aand van verveeldheid aan die slaap raak.” Dit raak iemand onlangs...
Ekerk Nood & Magriet Smit by Danie Ackerman Primêr
deur Magriet Smit Gister-aand het ekerk projekte die voorreg gehad om by Danie Ackerman Primêr te gesels tydens hul prysuitdeling....
Polish en roes...
deur Felicia Lategan Die HAT is wonderlik. Verklarings vir legio woorde. Begrippe word verstaanbaar gemaak soos die volgende: ...
Rus
deur Johan Smith Wat is rus? Iets wat mens vir ontbyt of aandete eet? Dit is presies hoe vandag se post-moderne mens dit hanteer. Ek...
Nie Geestelike Arrestasie–Beamptes nie
deur Stephan Joubert Ek wil aansluit by ’n stukkie wat ek vroeër vandeesweek in die dagblad Beeld geskryf het. Vir ’n klompie jare...
Trotseer die reuse wat jou bedreig met God se hulp
deur Luther Backer In 1 Samuel 17 word ’n beskrywing gegee van die slagveld waar die krygsmag van die Filistyne opgestel is teenoor die...
Magriet Smit is Me Hoop Suid-Afrika 2015!
Magriet Smit, wat ons noodbediening behartig, is pas aangewys as Me Hoop Suid-Afrika 2015. Magriet skryf die volgende: “Ek het die...
Ek mag dalk opdaag, so vinnig.
deur Pierre du Plessis My goeie vriendin, Linda Rousseau (volg haar hier: www.twitter.com/linda_rousseau), het die ander dag hierdie...
Volg my
deur Tom Smith Jesus nooi elkeen van ons met die uitnodiging, “Volg My.” Daarom lyk ons volgelingskap so uniek soos die ritmes van...
God kom kuier
deur Stephan Joubert Leo Tolstoi se verhaaltjie getiteld: “Where love is, God is” handel oor die eenvoudige skoenmaker Martin Avdéiteh....