Kry jou prioriteite reg
deur Stephan Joubert a. Bepaal gereeld jou prioriteite in die lewe. Maak gereeld ’n lysie van die belangrikste verhoudings in jou lewe....
Effektiewe geestelike leierskap
deur Johan Beukes As Geestelike leier sit ons soms alleen met vrae soos: “Hoekom is dit so moeilik om die mense in my gemeente of...
Jy kan jou emosies kies
deur Dries Cronje Hier is ’n stukkie eerlikheid. Ek vind dit moeilik om iets te skryf vir die @Huis&Werk Nuusbrief die week. Dit voel...
God ly soms aan geheueverlies
deur Stephan Joubert Hoe lank onthou jy die onregte wat mense jou aandoen? Jare dalk? Ek ken mense wat na tien jaar steeds in die fynste...
Bloeisels vir jou siel
deur Milanie Vosloo Die amandelboom is gevoelig en weet altyd eerste dat die lente naby is, en dan maak hy bloeisels. Net so sal Ek ook...
Moord, doodslag en hoop
deur Stephan Joubert Mae West het gesê: “You only live once, but if you do it right, once is enough.” Helaas word party mense nie die...
Maak ’n Kopskuif deur Dr Caroline Leaf [resensie]
deur Marius Nel Jou denke beïnvloed jou gesondheid, geluk en geestelike lewe — Detoks jou brein in 21 dae Ons dag sien hoe navorsing...
Kan God ook huil?
deur Stephan Joubert “A God who cannot suffer cannot love. A God who cannot love is a dead God.” So skryf die beroemde Duitse teoloog...
Vrouesiele wat verkwik
deur Milanie Vosloo Toe sê die vroue vir Naomi: “Loof die Here! Hy het vandag vir jou ’n kleinseun gegee om vir jou te sorg. Mag sy naam...
Leef in die paradys, nou al!
deur Stephan Joubert “Ek is gelukkig getroud en dis g’n grap nie. Ek wil nie weet hoe dit moet voel om ongelukkig getroud te wees nie,”...