top of page
photo 1.JPG 2014-9-10-8:3:47
Search

Ekerk Nood & Magriet Smit by Danie Ackerman Primêr

  • ekerkweb
  • Oct 23, 2014
  • 1 min read

deur Magriet Smit

Gister-aand het ekerk projekte die voorreg gehad om by Danie Ackerman Primêr te gesels tydens hul prysuitdeling. Hierdie is al 'n geruime tyd 'n projek waar ekerk betrokke is, en dit was 'n absolute voorreg om dit te beleef. Die tema waarop hul besluit het, is "Hoop"

In Romeine 5:5 staan in die Boodskap: “Wanneer ons al ons hoop op God stel, sal Hy ons nooit teleurgesteld wees nie. Want Hy vul ons lewens elke dag met sy liefde."

collage.jpg

 
 
 

Recent Posts

See All
Digital Concaine [resensie]

Brad Huddleston DIGITAL COCAINE A journey toward iBalance Christian Art 2016 Sosiale media het soos ‘n reuse bom ontplof en die hele...

 
 
 

KONTAK ONS

Kontak ons gerus met enige vrae of voorstelle. Gebruik die besonderhede hiernaas of skryf sommer jou boodskap in die vorm hieronder.

Jou boodskap is gestuur!

e | info@ekerk.org

c | 083.670.9974

f  | 087.123.4567

Posbus 11315, Aston Manor 1630

52 Weltevreden Crescent, Kempton Park

Regnr:  2004/011580/08

  • w-facebook
  • Google Clean
  • w-twitter
  • w-vimeo
  • YouTube - White Circle

​© Kopiereg 2012 Ekerk Vereniging

bottom of page