Verwoestende woorde vloei soms vanuit goeie intensies
deur Kobie Erasmus Deur die hartseer, teleurstelling, verwardheid en veroordeling in die oё van ’n geliefde en kort daarna in dié van...
Gaan vir Vuja Dé
deur Stephan Joubert Déja vu is daardie gevoel dat jy vantevore al op ’n plek was, selfs al was jy nog nie daar nie. Dis nogals...
Wysheid is vryheid
deur Stephan Joubert “Ek het nie die universiteit verlaat en tussen gestremde mense gaan leef omdat ek hulle wou help nie. Die eintlike...
Dis is nie so ingewikkeld soos wat ons dink nie
deur Stephan Joubert “Dis nie so ingewikkeld soos wat julle dink nie,” het ’n wiskunde onderwyser eenkeer vir ons gesê. Toe mompel een...
Is jy dalk ’n werkholis?
deur Luther Backer Mymerings van ’n werkholis “Dis nog vroeg, voor die son uit is en ek is reeds agter my lessenaar in my kantoor. Ek...
Soek
deur Tom Smith Vandat ek ’n kind is, assosieer ek die Julie vakansie met wildtuin toe gaan. Wildtuin beteken groot vyf soek. Gedurende...
God was hier.
deur Pierre du Plessis God bly mos in ’n huis. Elke sondag toe ek klein was het die persoon van voor af gesê, ‘Welkom in die huis van...
Is it Proverbs 26:4 or Proverbs 26:5?
by Stephan Joubert One of the movies from my youth that had a great impression on me is Fiddler on the Roof. Maybe you also saw it?...
Tyd vir die regte feite!
deur Stephan Joubert “Sal die oorlog tussen die Palestyne en Israel ooit end kry?” wonder iemand hardop iewers in die week. Tussendeur...
Ekerk Noodprojekte Terugvoer — Junie 2014
deur Magriet Smit Projek: Poppies Ekerk het gedurende Junie 2014 by ’n wonderlike persoon gaan kuier. Sy is iemand wat groot dinge in...