We’re not supposed to be the end users of God’s power
by Stephan Joubert God’s power is revealed in human weakness, Paul says (2 Cor 12:8). This won’t make sense to many people in church...
Die krag van dankbaarheid
deur Dries Cronje Die Bybel leer ons daar is krag in dankbaarheid. Dankbaarheid versterk ons geloof. Paulus het altyd vir die Here...
“Armsalige” leiers...
deur Johan Beukes Vanuit ’n besigheidsperspektief sou die Bergrede (Mattues 5-7) heel waarskynlik as sukses faktore vir leiers gesien...
Geloof gebeur, selfs al is dit onbepland!
deur Stephan Joubert Kan ek vandag twee verhale deel uit ’n nuwe boek oor die navolging van Jesus getiteld: Jy kan ’n verskil maak, wat...
En route to simplicity and a second naivety
by Stephan Joubert We need a second naiveté. Our disillusionments with life’s painful certainties and uncertainties should give birth...
Die 10 Sekonde Reël deur Clare de Graaf [resensie]
deur Marius Nel Sê ja vir Jesus — dis so maklik! Dié boek handel oor daardie insig of stem wat vir jou sê om iets te doen — om iemand...
Kry die skepping uit die intensiewe eenheid
deur Stephan Joubert Naby die klein dorpie Kalkar op die grens tussen Nederland en Duitsland het die Duitse regering ’n klompie jare...
Mei 2014 terugvoer van ekerk Noodprojekte (2de projek)
deur Magriet Smit In Handelinge 1:9 (Die Boodskap) sê Jesus: “Dan gaan julle oral oor My praat: hier in Jerusalem, maar ook in die hele...
Jesus — meer as net Verlosser
deur Milanie Vosloo Ons moet elke dag daarvan werk maak om presies te leef soos Jesus geleef het. — 1 Johannes 2:6b Ons weet dat die...
Wie is Eden Gemeente?
deur Mynhardt van Pletsen Eden Gemeente is 'n wonderlike geloofsgemeenskap in die Oos-Kaap, en onder leiding van Koos van der Merwe en sy...