Mei 2014 terugvoer van ekerk Noodprojekte (2de projek)
- ekerkweb
- Jun 24, 2014
- 1 min read
deur Magriet Smit In Handelinge 1:9 (Die Boodskap) sê Jesus: “Dan gaan julle oral oor My praat: hier in Jerusalem, maar ook in die hele Judea en Samaria. Ja, selfs tot in die verste uithoeke van die wêreld.” Ekerk asook Groote Kerk se katkisante het op 29 Mei heerlik by Monte Rosa Ouetehuis gaan kuier en oor Jesus gaan praat, as deel van Hemelvaartdag. Ekerk het heerlike koekies geskenk vir die geleentheid om dit nog meer spesiaal te maak.
Recent Posts
See AllBrad Huddleston DIGITAL COCAINE A journey toward iBalance Christian Art 2016 Sosiale media het soos ‘n reuse bom ontplof en die hele...
Terwyl God se beloofde terugkeer skynbaar nie vandag gaan gebeur nie, vergeet ek maklik dat elke dag eintlik genadetyd is, tyd waarin ek...
Inkleurboek KLEURVOLLE INSPIRASIE VIR GROOTMENSE Kikker jou lewensreis op met kleur en Bybelse inspirasie Illustrasies deur Amylee Weeks...