Ekerk projekte terugvoer: Desember 2014
deur Magriet Smit Vir meeste van die kinders by Nuwe Hoop Sentrum sal daar nie ‘n Kersdag wees op die 25ste Desember. Vir diegene wat wel...
Ekerk Noodprojekte Terugvoer — Junie 2014
deur Magriet Smit Projek: Poppies Ekerk het gedurende Junie 2014 by ’n wonderlike persoon gaan kuier. Sy is iemand wat groot dinge in...
Mei 2014 terugvoer van ekerk Noodprojekte (2de projek)
deur Magriet Smit In Handelinge 1:9 (Die Boodskap) sê Jesus: “Dan gaan julle oral oor My praat: hier in Jerusalem, maar ook in die hele...
Ekerk Nood Terugvoer
deur Magriet Smit Ons hoor daagliks van bende geweld hier in die Wes-Kaap. Tydens ’n konferensie oor “Die Kerk en Geregtigheid” wat...
Ekerk Noodprojekte Terugvoer Februarie 2014
deur Magriet Smit Projek: SA Kinderhuis, Kaapstad Op 25 Januarie 2014 het ons ’n “Extreme make-over” gaan doen by die SA Kinderhuis. Die...
Nood Projekte Terugvoer: Januarie 2014
Deur Magriet Smit 23 Desember 2013 het ekerk hande gevat met Straatwerk (‘n nie-winsgewende organisasie in die Kaap) om Jesus Sigbaar,...
Kaapse noodprojekte — 6 maande terugvoer
deur Magriet Smit Ons het groepe ekerk vrywilligers wat reeds deel van gemeentes of projekte is, wat ons help om maandeliks Jesus se...
Ekerk help by Nuwe Hoop Sentrum, Worcester
23 November 2013 was nie net ‘n onvergeetlike dag vir die spesiale kinders by die Nuwe Hoop Sentrum in Worcester nie, maar ook vir...
Ekerk help by KAYS Karavaanpark
Ekerk het besoek gaan aflê by KAYS Karavaanpark in die Strand na die naweek se storms wat groot skade daar aangerig het. Niks kan mens...
Ekerk Nood: Kerspartytjie in Worcester!
Deur Magriet Smit As jy in die Wes-Kaap woonagtig is, dan is hierdie vir jou... Ekerk hou 'n Kerspartytjie vir 140 kinders by die Nuwe...