top of page
photo 1.JPG 2014-9-10-8:3:47
Search

Ekerk Nood: Kerspartytjie in Worcester!

  • ekerkweb
  • Nov 13, 2013
  • 1 min read

Deur Magriet Smit

As jy in die Wes-Kaap woonagtig is, dan is hierdie vir jou...

Ekerk hou 'n Kerspartytjie vir 140 kinders by die Nuwe Hoop Sentrum vir gehoor Gestremdes in Worcester. Hierdie spesiale kinders se ouderdomme wissel tussen 5 en 18 jaar. Hulle is afkomstig vanuit die hele SA en sien hul ouers maar min (indien enigsins) Ons by ekerk is so opgewonde om vir hulle 'n onvergeetlike Kerspartytjie te reël!

Vir meer inligting, kontak Magriet Smit 0823315075 (Ekerk projekte Koordineerder in die Kaap) of Landy Steenkamp 0813008547 (ekerk kontak persoon in Worcester vir die funksie.

Ons hoop om jou daar te sien!

 
 
 

Comments


KONTAK ONS

Kontak ons gerus met enige vrae of voorstelle. Gebruik die besonderhede hiernaas of skryf sommer jou boodskap in die vorm hieronder.

Jou boodskap is gestuur!

e | info@ekerk.org

c | 083.670.9974

f  | 087.123.4567

Posbus 11315, Aston Manor 1630

52 Weltevreden Crescent, Kempton Park

Regnr:  2004/011580/08

  • w-facebook
  • Google Clean
  • w-twitter
  • w-vimeo
  • YouTube - White Circle

​© Kopiereg 2012 Ekerk Vereniging

bottom of page