Ekerk help by KAYS Karavaanpark
- ekerkweb
- Nov 20, 2013
- 1 min read
Ekerk het besoek gaan aflê by KAYS Karavaanpark in die Strand na die naweek se storms wat groot skade daar aangerig het.
Niks kan mens voorberei vir die totale verwoesting van eiendom en verslaenheid van die inwoners daar na die natuurramp nie.
Waar ons koffie, tee, suiker ens kon skenk om bietjie verligting te help bring in die moeilike tyd, lê daar nog groot werk voor vir die dapper inwoners om die stukke weer op te tel na die chaos en verwoesting wat die storm saam met hom gebring het. Hul woon direk by die Lourensrivier wat oorstroom het.
Recent Posts
See AllBrad Huddleston DIGITAL COCAINE A journey toward iBalance Christian Art 2016 Sosiale media het soos ‘n reuse bom ontplof en die hele...
Terwyl God se beloofde terugkeer skynbaar nie vandag gaan gebeur nie, vergeet ek maklik dat elke dag eintlik genadetyd is, tyd waarin ek...
Inkleurboek KLEURVOLLE INSPIRASIE VIR GROOTMENSE Kikker jou lewensreis op met kleur en Bybelse inspirasie Illustrasies deur Amylee Weeks...