Moenie afkyk nie
Hoogmoed laat jou altyd afkyk op ander mense, want dit maak jou groter as hulle. Solank as wat jy afkyk op mense kan jy nooit opkyk nie....
2016: die jaar van ons Heer
2016 nC is hier! Oftewel, 2016 na Christus. Ons skryf graag die woorde “voor Christus” en “na Christus” na ons jaargetalle. In Latyn word...
Kersfees is nie ’n mens se speelmaat nie
Kerstyd is spandeertyd vir vele mense. Dan loop daardie swaarverdiende geldjies soos stroop. Vreesloos bestorm groot skares dan die...
Skryf ’n psalm met jou lewe
Dawid se psalms was nie maar net ’n klompie mooi versies wat hy saamgestel het in die rustigheid van sy eie paleis nie. Die inspirasie...
Een klippie is meer as genoeg
Malcolm Gladwell vertel in sy boek “David and Goliath: Underdogs, Misfits and the Art of Battling Giants” (2013) hoedat Dawid vir Goliat...
Ek beskerm jou rug
“I’ve got your back!” Kan enigiemand mooier woorde as dit vir jou sê? Presies dit is wat vriende vir mekaar doen, soos wat Jonatan vir...
Brand uit soos ’n kers
Offers was die belangrikste manier om die gode se aandag te trek deur die loop van die eeue. In die tyd van die berugte koning Manasse is...
Jy kan Jesus nooit anoniem navolg nie
deur Stephan Joubert “Hier voor die kerkgebou staan iemand wat nie ’n blyplek het nie. “Wat gaan julle hieromtrent doen?” wou iemand...
Wanneer ons die tyd verkeerd lees...
deur Stephan Joubert Ons weet meer van wat verkeerd is met hierdie tyd waarbinne ons leef as wat alles reg is hiermee. Ons weet nie...
’n Tyd van wanhoop, of kuiertyd in God se skatkamers?
deur Stephan Joubert Vreemd hoe dikwels predikers en skrywers die tyd waarbinne ons leef as ’n tyd van wanhoop omskryf. Kursusse,...