Die Lewende Woord
Daar is baie vroue vandag wat met Hanna, Samuel se ma, kan identifiseer. Dit is sy wat hartstogtelik gehuil het omdat sy kinderloos was....
Swaarkry wat lig maak
In haar klassieke verhaal, Hinds feet on high places, vertel Hannah Hurnard die storie van Much Afraid. ’n Vrou met voete wat swaar loop,...
’n Lewe van dankie’s
deur Francine van Niekerk Daar is min dinge wat ’n ek–sien–nie–kans–vir–die–lewe houding kan nekomdraai soos dankbaarheid. Ja,...
Vang jou stories vas
deur Francine van Niekerk Stories is soos water – dit kan na plekke vloei waar geen feit van korrelsand sy lêplek sal kry nie. Dit...
Lojaliteit en geloof
deur Francine van Niekerk Een van werkende mense se grootste dilemmas is dikwels hoe ons ons geloof in ons beroep kan uitleef....
Kinderdrome en die grootmenswêreld
deur Francine van Niekerk In ’n onbevange oomblik gesels ’n groepie kollegas oor hulle kleintyd–drome en watter rol hulle in die...
’n Onbreekbare verbond
deur Francine van Niekerk In die antieke tye was ’n verbond wat twee mense met mekaar gesluit het, nogal morsig. Die twee partye het ’n...
Kerk by die werk
deur Francine van Niekerk Toe die e-pos op my skerm verskyn, flits die gedagte deur my kop: “Maar hierdie is dan eintlik soos kerk ...” ...
Vissermanne en vertroue
deur Francine van Niekerk Daar was ’n paar ouens in die boot. Hulle was moeg na ’n lang nag se werk. Daar was nog net ’n paar laaste...
“Jy behoort aan My”
deur Francine van Niekerk Dit is die beeld van ’n vrou met ’n rooi lint om haar nek wat ek altyd sal onthou. Die lint ’n simbool van...