God se kinders meld aan vir vredesdiens
deur Stephan Joubert Toe ek op Twitter die foto sien van die soldaat wat die ou tannie by die Uniegebou se trappe afhelp, toe weet ek...
Om vir jou beginsels te leef, vra meer as om as vrywilliger ’n paar kospakkies uit te deel
deur Stephan Joubert Dit is die in-ding om nou oor Madiba te praat. Tereg ook. Terwyl almal sy onuitwisbare impak op die wêreld onthou en...
Parallel Bybel / Bible [resensie]
deur Marius Nel Die NLV en NIV het albei gewildheid onder lesers van die Bybel verdien. Nou doen CUM Suid-Afrikaanse lesers die guns om...
Stilbly praat ook
deur Stephan Joubert Stilbly is ook ’n antwoord. So lui ’n ou spreuk. Inderdaad, stilte praat soms kliphard! Dit is nie jou werk om ’n...
Hoe aantreklik is jou geloof?
deur Milanie Vosloo “Die manier waarop julle leef, moet anders wees. God het julle geroep om syne te wees.” — 1 Petrus 1:15a Jy sê jy’s...
Dis Kersfees: onthou die Lig
deur Johan Smith Die tyd vlieg. Ek kan so goed onthou dat ek verlede jaar op die blad ’n gedeelte geskryf het oor Jesus as Brood. Die...
Swaarkry
deur Marietjie Joubert Ek lees in die dagboek van John Newton, skrywer van die lied Amazing Grace, dat swaarkry soos ’n bondel hout is...
Van terminale armoede tot hemelse genade
deur Stephan Joubert Ekerk deel elke maand kospakkies uit aan ’n aantal bejaardes in ’n ouetehuis. Verlede week het een van ons...
Sakramentele Potensiaal
deur Tom Smith Ons leef in ’n fantastiese land met wonderlike mense. ’n Paar van my vriende het vyf jaar gelede ’n organisasie gestig wat...
Moeilike gesprekke
deur Johan Beukes Jesus het verskeie moeilike gesprekke met verskillende mense gehad. Hy het byvoorbeeld die Skrifgeleerdes en Fariseërs...