ʼn Les van Indiana Jones
deur Pierre du Plessis Ek hoop jy kan nog die Indiana Jones film onthou, Indiana Jones and the Last Crusade. Dit is die een met Sean...
So meet jy die waarde van alles en almal
deur Stephan Joubert Hoe meet jy die waarde van dinge? ’n Versekeringsmaatskappy kan jou help met die waarde van jou aardse besittings....
Die hemel ís régtig!
deur Milanie Vosloo “Ek sien toe ’n splinternuwe hemel en aarde.” — Openbaring 21:1a Bestaan die hemel régtig? En: Hoe gaan dit presies...
It infuriates me to be wrong when I know I’m right.
deur Stephan Joubert Dit was die bekende dramaturg Molière (1622-1673) wat iewers gesê het: “It infuriates me to be wrong when I know...
Ek kan nie meer nie - ek wil uit! Egskeiding lyk na die beste opsie!
deur Alet Gardner “Ek sien nie langer kans vir hierdie huwelik nie! Egskeiding lyk vir my baie meer aanvaarbaar as om langer saam met...
My troudag: 'n storie van hoop
Deur Kobie Erasmus Ek het nooit prentjies uitgesny en plakboekke gemaak van my droom troue nie, maar van jongs af was daar een gebed wat...
Herhaal weer jou goeie wense vir 2014
Deur Stephan Joubert Al daardie voorspoedige nuwejaarswense is agter ons. So ook die geseënde kerksfees woorde. Ons het dit ruim...
Ekerk nood projekte terugvoer: Desember 2013
November 2013 terugvoer “Help liewer die mense wat nie self hulle saak kan stel nie. Wees jy hulle stem. Kom op vir die hulpeloses. Sê...
Resensie: Is die Bybel betroubaar? deur Adrio König
deur Marius Nel Deesdae hoor jy al meer mense wat sê dat hulle nie die Bybel kan glo nie, iets wat vroeër selde gebeur het. Hulle vertel...
Het sy waarheid tot ín jou hart gevloei?
deur Milanie Vosloo “Mense wat in Jesus Christus glo, word nou deur God van hulle sondes vrygespreek. Dit geld vir elkeen wat glo.” —...