Die Here se seëninge het ook hande en voete
deur Stephan Joubert “Na my man se dood het my lewe geen sin gemaak nie,” vertel die tannie my. Toe gaan sy voort: “Later het ek ophou...
Geluk is binne jou bereik
deur Maretha Botes Hierdie artikel is oorspronklik gepubliseer in die Vrouekeur tydskrif. “Ek struggle nou al lank met hierdie vraag: Wat...
Kaapse noodprojekte — 6 maande terugvoer
deur Magriet Smit Ons het groepe ekerk vrywilligers wat reeds deel van gemeentes of projekte is, wat ons help om maandeliks Jesus se...
Social media isn’t always social. It’s often artificial and narcissistic...
by Stephan Joubert “How many followers do you have?” someone asks me out of the blue. “Nah, actually none! However, I do know that I am...
Ekerk en die Mosaiëk Academi
deur Mynhardt van Pletsen Stephan Joubert, wat deel vorm van die ekerk span, werk saam met die Mosaiëk Academi aan die opleiding van...
Te goed vir Jesus se buurt?
deur Stephan Joubert “We’ve all been living so good we’ve moved out of Jesus’ neighborhood,” skryf Derek Webb. Dit maak my bang. Ek kan...
As ek net meer ure in my dag gehad het!
deur Alet Gardner Ek betrap myself gereeld dat ek ’n tipiese verjaagde Westerling is wat uitmekaar geskeur word deur die...
Dit gebeur
deur Stephan Joubert Genade gebeur hier en nou! Genade vertel dat die Here my verniet liefhet sonder dat ek iets kan doen om dit te koop...
Gehoorsaamheid wérk
deur Milanie Vosloo Teen middernag het die Here deur Egipte begin trek. Hy het in elke huis die seun wat eerste gebore is, laat doodgaan....
Ekerk help by Nuwe Hoop Sentrum, Worcester
23 November 2013 was nie net ‘n onvergeetlike dag vir die spesiale kinders by die Nuwe Hoop Sentrum in Worcester nie, maar ook vir...