Ekerk en die Mosaiëk Academi
- ekerkweb
- Dec 2, 2013
- 1 min read
deur Mynhardt van Pletsen
Stephan Joubert, wat deel vorm van die ekerk span, werk saam met die Mosaiëk Academi aan die opleiding van geestelike leiers, asook enigiemand wat meer wil groei op hulle geestelike reis.
Kursusse is onder andere beskikbaar in:
Spiritualiteit
Leierskap
Musiek
Jeug ontwikkeling
Bybelkennis
Om meer uit te vind, kan jy die Mosaiëk Academi inligtingstuk hier aflaai, of jy kan hulle direk vir Charmaine skryf by academi@mosaiek.com.
Recent Posts
See AllBrad Huddleston DIGITAL COCAINE A journey toward iBalance Christian Art 2016 Sosiale media het soos ‘n reuse bom ontplof en die hele...
Terwyl God se beloofde terugkeer skynbaar nie vandag gaan gebeur nie, vergeet ek maklik dat elke dag eintlik genadetyd is, tyd waarin ek...
Inkleurboek KLEURVOLLE INSPIRASIE VIR GROOTMENSE Kikker jou lewensreis op met kleur en Bybelse inspirasie Illustrasies deur Amylee Weeks...