Dit gaan sleg- of nie!
Een familielid van ons het so ’n snaakse uitdrukking gehad. As ons haar gevra het hoe gaan dit, dan het sy gereeld gesê: “Dit gaan...
Ons is nie God se adviseurs nie
Ons is nie God se adviseurs nie, ons is sy knegte. Ons volg Hom nie in ’n adviserende hoedanigheid nie, maar in ’n dienende modus. Ons...
Loop saam
Ek is nie te sterk op dinge soos kaartlees en rigting-hou nie. Soos klokslag verdwaal ek. Daarom dat ek al baie plekke gesien het wat ek...
Verniet, maar duur!
Ons kan niks by God verdien nie. Ons het niks om vir Hom aan te bied in ruil daarvoor dat Hy vir ons moet goed wees nie. Die Here bewys...
Vanaf ’n verbaasde tot ’n gestuurde in een oomblik
Dis nogals ’n ding as jy vasloop in iemand wie jy gedink het eintlik dood moet wees. Presies dit kom Maria Magdalena oor daar in Johannes...
Moenie dieselfde fout maak nie
Wanneer Jesus sy laaste asem aan die kruis uitblaas, juig al sy godsdienstige opponente. Almal van hulle wat daar by die kruis rondstaan...
Jesus loop Homself dood
Wanneer ek die Markusevangelie lees val dit my op hoe baie Jesus aan die beweeg is. Hy is gedurig op die pad en vinnig aan’t rondbeweeg....
Voel reg, leef reg
Het jy geweet ons as mense is emosionele wesens. Nee, ons is nie so rasioneel, soos wat die Franse geleerde, Decartes gemeen het nie. Hy...
Wanneer die son ophou skyn
Een oomblik nog is jou lewe rustig en dan, die volgende oomblik, is alles skielik in chaos gedompel. Iemand loop voor jou motor in op die...
Moenie jou regte uitoefen nie
“Dis elke mens se onvervreembare reg om ’n gek van homself-of haarself te maak. Moet dit nooit van hulle af wegvat nie.” Dit het een van...