Gesonde families werk anders, die Here se familie ook!
deur Stephan Joubert Vreemd dat mense dink respek is sinoniem met formaliteit. Of met titels. Nee, ek het nie ’n probleem met funksionele...
Ontspan. Jy is nooit “daar” nie!
deur Milanie Vosloo Iemand wat net op ’n menslike vlak bly dink en net glo wat mense kan verklaar, sal nie ’n woord van God se geestelike...
Die probleem: ons word groot
deur Stephan Joubert Die probleem met ons almal is dat ons opgroei. Ons word groot. En dan bly ons groot. Grootmense het min vrae, maar...
Los jou bagasie — Deel 1
deur Pieter van Heerden Jy het seker al soos ek, veral as jy reis met jong kinders, ’n stryd gehad om al die familie se bagasie...
Op Soek na Jesus deur Neels Jackson [resensie]
deur Marius Nel ’n Verslaggewer se verrassende perspektief op die lewe van Jesus Neels Jackson het bekendheid verwerf as Beeld-joernalis...
Te min
deur Stephan Joubert Ek kom agter ek het gedurig te min. Ek het te min geduld, wysheid, insig, begrip... Om nie eens te praat van die res...
Size doesn’t count in the church
by Stephan Joubert Local churches are growing or shrinking. It just depends your viewpoint. If you’re looking for flaws, you’ll always...
Wat is die maklikste
deur Stephan Joubert Jeff Bezos, grootbaas van Amazon en die Washington Post vertel ’n rukkie gelede by Princeton Universiteit se...
Luister
deur Marietjie Joubert Jakobus 1:19 As onderwyseres is ek gewoond om baie te praat. Ek ken my stem, ook as hy kwaad is. ’n Mens raak...
Om te oordeel of nie te oordeel nie...
deur Johan Smith In ’n tyd in Suid-Afrika waar die een prominente hofsaak na die ander gebeur word ons almal gedurig gekonfronteer met...