Jou skets
deur Johan Beukes Daar word ’n storie vertel van Eugene Peterson wat op ’n stadium homself laat skets het deur ’n straat kunstenaar....
Nederigheid is ’n werkwoord
deur Stephan Joubert Lukas 1:46-55 (Die Boodskap): “Ek maak die Naam van die Here groot. Ek juig oor God. Hy is my Redder. Ek is glad nie...
Ontdek die Boodskap van die Nuwe Testament deur Jan van der Watt en Francois Tolmie [resensie]
deur Marius Nel Die skrywers van dié boek is Suid-Afrika se voorste Nuwe-Testamentiese kundiges. Prof Jan is verbonde aan die...
Droogmakers kom tuis
deur Stephan Joubert Jy hoor dikwels van moeilike jongmense. Min van hulle hou kers vas met die verlore seun van Lukas 15. Hy is ’n regte...
Lééf in die liefde
deur Milanie Vosloo Maar die Here het met Moses en Aäron geraas: “Omdat julle nie op My vertrou het nie en nie na My, die groot en...
Geloof maak nie van jou ’n beter mens nie
deur Stephan Joubert Geloof is nie ’n self-verbetering program nie. Geloof se doel is ook nie om van jou ’n beter mens te maak nie. Dit...
Paadjies wat toegroei
deur Helena van Emmenis As mens terugkyk oor 2014 en wonder of jou vriendskappe met jou heel beste vriendinne verdiep het of heeltemal...
Wees eg en opreg
deur Johan Smith Soveel mense vandag glo in “fake”. Dis “fake” naels, “fake” diamante, “fake” goud......dis asof “fake” die nuwe eg of...
Leer leef
deur Stephan Joubert “Die Here het my geroep om voltyds vir Hom te werk,” sê ’n voornemende leraar eendag vir my. “Is daar enige ander...
Die seën in pyn
deur Helena Smith So ’n paar jaar gelede is ons pragtige, talentvolle seun gediagnoseer met erge depressie. Ons opgeruimde en...