My redding is nie uit myself nie
Sou ek gereeld bid, Bybel lees, gereeld kerk toe gaan en ‘n voorbeeldige lewe lei, kan ek dan aanvaar dat ek die ewige lewe sal beërwe en...
Vriendelikheid kos niks en nederigheid kos ook niks
Is jy sagmoedig en nederig? Dit maak jou ook saggeaard. Soos ek in BYBELSE RIGLYNE VIR DIE BESTUUR VAN MENSE, DAGSTUKKIES VIR DIE...
Wat is jou nalatenskap aan ander?
Vra gerus aan ’n bejaarde of hy of sy ’n testament besit waarmee hulle iets waardevols aan ander mense wil bemaak. Dikwels vind mens dan...
Moenie dat teleurstellings jou onderkry nie
deur Luther Backer Almal van ons ervaar teleurstellings een of ander tyd in ons lewe. Dit mag iets eenvoudig wees soos dat jou...
Waarom tref slegte dinge my soms?
deur Luther Backer Almal van ons word een of ander tyd getref deur siekte, of ongeluk, of hartseer, of onbillike behandeling of...
Waardeer en geniet jou oudag
deur Luther Backer Hoe sien God oud word en ’n lang lewe by Sy kinders? God bewaar ons in ons grysheid As jy nog jonk en vol lewe en...
Wat is God se Plan vir die Man in die Gesin?
deur Luther Backer Pas nadat God die Tien Gebooie op kliptafels geskryf en dit aan Moses gegee het, het Hy Israel beveel om dit aan...
Wees ’n betrokke pa
deur Luther Backer ’n Betrokke pa is ’n pa wat sy vaderlike pligte in die huis teenoor sy vrou en kinders nakom. ’n Pa moet nie net...
Wat beteken dit vir my om kerk toe te gaan?
deur Luther Backer Jesus se laaste opdrag aan Sy dissipels voor Sy hemelvaart was om na al die nasies te gaan en die mense sy dissipels...
Waarom moet ons nie bang wees nie?
deur Luther Backer Jesus het by verskillende geleenthede aan Sy volgelinge gesê om nie bang te wees, om nie te vrees nie. Maar wat...