Nederigheid
Spreuke 11:2 Die Afrikaanse spreekwoord hoogmoed kom tot ‘n val, is aan ons almal bekend. Ons teksvers waarsku ook dat mense wat...
Ons almal is dieselfde voor God
Galasiërs 3:27-28 Ek is gaande oor enige storieboek wat handel oor die geskiedenis van die Tweede Wêreldoorlog. Ek lees graag biografie...
Voorbereiding
Lukas 2:4 Ek is gaande oor Kersfees en die seisoen wat daarmee gepaard gaan. Ek tref maande voor die tyd reëlings vir die spyskaart en...
Mirjam se lied
deur Marietjie Joubert Eksodus 15:20 Op verskeie plekke in die Bybel lees ons van vroue wat die Here se lof besing. Ons lees van die...
Wie se skuld is dit?
deur Marietjie Joubert Genesis 3:12 Ag hoe moeilik is dit nie om te sê ek is die skuldige. Ons sal om dit praat en redeneer, maar...
Die kosbaarheid van familie en vriende
deur Marietjie Joubert Filippense 1:3 Ek kyk partykeer, as ons so saam kuier, na my man en kinders en verwonder my aan hulle. Elkeen...
Naasteliefde
deur Marietjie Joubert Markus 12:30–31 Ek is die afgelope tyd weer in my eie lewe gekonfronteer met naasteliefde. Wat is naasteliefde...
Swak keuses wat jou naam skade doen
deur Marietjie Joubert Lukas 7:50 As Christen word ’n mens soms onder ’n vergrootglas dopgehou. Elke ding wat jy doen, word gesien en...
Die goeie ou dae of nie?
deur Marietjie Joubert Prediker 7:10 Ek hoor baie ouer mense sê dat hulle so terug verlang na die goeie ou dae. Dit was dan nou so...
Familie verhoudinge
deur Marietjie Joubert 2 Samuel 15:30 Ons het almal al een of ander tyd met die familie vasgesit. ’n Mens stry met die kinders, of...