Wat kommunikeer my dade?
“Preach the Gospel at all times and when necessary use words.” - St Francis of Assisi Waarvan getuig my dade? Van ‘n diepe en geestelike...
Jy kan nie mense afskryf nie
“Soos jy weet, het almal in die provinsie Asië my in die steek gelaat. Onder hulle is daar ook Figelus en Hermogenes. Mag die Here...
Vredemakers
“Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.” Matteus 5:9 Hierdie vers glip so maklik van mens se tong af. Om...
Stiltetyd / gebed — ’n Nommer 1 Nuwejaarsvoorneme
Toe ek ’n jonger vriendin moes bemoedig in haar stryd om sinvol stiltetyd gehou te kan kry, moes ek weer my eie stiltetyd in oënskou...
Wat wil God die graagste van my hê?
deur Elmarie van der Westhuizen Toe ek en Dana op mekaar verlief raak het ons net oë vir mekaar gehad en kon nie wag om in mekaar se...
Om voor te gee is uitputtend!
deur Elmarie van der Westhuizen “The heart of the world is breaking under this load of pride and pretense. There is no release from our...
Twyfel
deur Elmarie van der Westhuizen “We often think of great faith as something that happens spontaneously so that we can be used for a...
Teleurstelling
deur Elmarie van der Westhuizen Teleurstelling is deel van elke mens se lewe. Ons almal ken die gevoel van teleurstelling wanneer ons...
Is jou fokus op jou omstandighede of op God?
deur Elmarie van der Westhuizen “Maar Gideon het vir die Engel gesê: “Ekskuus, Meneer, maar as die Here by ons is, waarom kom al hierdie...
Humor of Sarkasme?
deur Elmarie van der Westhuizen Was jy al ooit in ’n geselskap waar een iemand ’n sarkastiese opmerking maak oor iemand anders en dan...