Terwyl ons wag vir die wederkoms van Christus
Terwyl God se beloofde terugkeer skynbaar nie vandag gaan gebeur nie, vergeet ek maklik dat elke dag eintlik genadetyd is, tyd waarin ek...
Maak vriende van jou vyande:
“Do I not destroy my enemies when I make them my friends?” ― Abraham Lincoln Eeue voor hierdie gevleuelde woorde van ‘n Amerikaans...
Simpatie of empatie
“We must learn to regard people less in the light of what they do or omit to do, and more in the light of what they suffer.” ― Dietrich...
Gasvryheid: so onthaal ek engele
Hebreërs 13:2 Moenie nalaat om gasvry te wees nie. Deur gasvry te wees het party mense, sonder dat hulle dit besef, selfs engele tuis...
Konfrontasie: Is ek ’n termometer of ’n termostaat?
deur Alet Gardner Wanneer 1 Petrus 4:8 (Amplified Bible) leer: Above all things have intense and unfailing love for one another, for...
Konfrontasie: Hindernis of hulp?
deur Alet Gardner Salomo het wyse woorde kwytgeraak oor konflikhantering toe hy in Spreuke 15:1 gesê het: ’n Vriendelike antwoord...
Gasvryheid
deur Alet Gardner Soos my dogter wat kan toor met kos, glo ek dat daar niks is wat by ’n varsgebakte broodjie kom nie — saam met ’n...
Dans van vreugde – soms is dit ’n keuse
deur Alet Gardner Petro*, ’n pragtige mamma van twee, het ontdek dat, wanneer sy haarself herinner aan God se voorsiening in die...
Omkeerbare piekniekkombers/gebedsmatjie
deur Alet Gardner Ons woon en werk nou al sestien jaar in Engeland en het geleer dat piekniek ’n baie belangrike deel van die Britse...
Ek het my werk verloor! Wat nou?
deur Alet Gardner Wat die slim mense sê oor die impak van werksverlies op ’n mens se psige, gaan so maklik by ons verby totdat die ramp...