Hy beplan vir jou die goeie
Ek weet wat Ek vir julle in gedagte het. Ek beplan dat goeie dinge met julle sal gebeur en nie slegte goed nie. Ek wil hê dat julle hoop...
Vroue voel verlate
Die dag wanneer hierdie geveg uitbreek, sal die Here hulle God hulle red. Hy sal hulle beskerm en versorg soos ’n herder met sy skape...
Dankie, dierbare vrou
Alles wat die Here vir my doen, maak my vol vreugde. Hy is die grootste geskenk wat ek ooit gekry het. U sorg vir my, Here. Ps 16:5 Elke...
Kies hoop!
Die Here sê Hy sal hulle gehuil verander in blydskap. Hy sal hulle troos. Hy sal hulle depressiewe gevoel wegvat en in die plek daarvan...
Geniet jou vryheid
Jesus wat ons red, gee vir ons ‘n nuwe bestaan in ‘n nuwe wêreld. Hebreërs 2:5a Om in die tronk te wees, moet een van die mees...
Die skatkamer van jou siel
Julle verhouding met Hom moet so heg en intiem wees soos die band tussen ’n boom en die aarde waaruit dit groei... Omdat julle in ’n...
Wegloopkind
Efraim het vroeër vir My gelyk soos ’n jong plantjie wat baie groot gaan word as jy dit in vrugbare grond plant. Nou moet Efraim soos ’n...
God se feëverhaal
Geloof en liefde is die eerste spesiale wapen wat die Here vir ons gee om ons soos ’n pantser te beskerm. Geen wapen van die vyand kan...
Jy kán gelukkig wees
Julle hart behoort oor te loop van blydskap omdat julle aan die Here behoort. Ek sê weer, julle moet baie bly wees. Filippense 4:4...
Is jy sielsgelukkig?
Om reg te leef moet jy eers die Here liefhê. As jy die Heilige ken, verstaan jy soveel meer van ’n gelukkige lewe. As jy reg optree, word...