Maak dit 'n "chicken or beef" dag
Sowat 25% mense in ons land het nie werk nie. Armoede is orals. Armoede diskrimineer nie. Dis kleurloos, godsdiensloos, geslagloos. Party...
Die evangelie is nie bedoel vir kamertemperatuur nie
'n Ruk gelede lees ek ‘n boek oor Jesus van van ’n teoloog genaamd Ernst Käsemann. Hy skryf: “People and institutions do not like to be...
Steek daardie generasiegapings oor
George McGovern sê: “I’m fed up to the ears with old men dreaming up wars for young men to die in.” Van generasiegapings gepraat- dis...
Stories het ’n bepaalde vorm, maar dit gee ook vorm aan ons lewe
Die bekende skrywer, Neil Gaiman, vertel iewers van sy Joodse tannie Helena wat die berugte ghetto in Warschau en die konsentrasiekampe...
Die gemene deler tussen ons almal is…
‘n Paar jaar gelede het Bill George van die Harvard Business School ‘n ambisieuse studie onderneem. Hy wou vasstel wat die...
Times are a changing - Hoe om met verandering te deel
Het jy geweet jou brein se voorkeur-sisteem of “default mode” is geskoei op die skepping van stabiliteit en bekendheid. Wit en swart werk...