top of page
NUUT OP DIE BLOG
NUUTSTE VIDEO
Residential Movers
Bybelreis | Ep 2 Deel 2
In samewerking met PVR Gemeente het Stephan Joubert die Bybelreis video reeks opgeneem. Jy kan die hele reeks hier sien.
NUUTSTE PREEK
My manifesto of faith | Stephan Joubert
Stephan gesels oor 'My manifesto of faith'. Hierdie preek is opgeneem te Mosaiek Gemeente op 24 Augustus 2014.
NUUTSTE OPLEIDING

EDEN GEMEENTE | GEORGE
17 - 19 SEPTEMBER 2014
Die ekerk span kuier by Eden Gemeente met beide 'n Learning Community en School of Transformation geleentheid. Kom sluit by ons aan oor die drie dae om meer te leer van ekerk se nuutste tendens navorsing oor hoekom mense gelukkig is of nie, asook hoe ons in vandag se tyd moet dink oor dissipelskap.
bottom of page