VIDEOS
Ons video Bybelskool reis tans deur die Bybelboek van Openbaring, met Stephan Joubert se lesings, 'Is die einde naby?'.
Loer hieronder vir al die videos in die reeks sovêr, en bly ingeskakel op die webblad, nuusbriewe en sosiale media kanale vir 'n nuwe episode elke week. Kliek hier om al die videos in die ekerk videoteek op een plek te sien.
As jy enige vrae of kommentaar het, kontak ons gerus.
Episode 10: Openbaring 20 v 1-6
Grow Cafe Bybelskool
Deur Stephan Joubert
Opgeneem te Moreletapark Gemeente
In hierdie Bybelskool video reeks bespreek Stephan Joubert die kontroversiële boek van Openbaring. Hy vra die vrae wat ons nog altyd gepla het oor hierdie moeilike boek, en verskaf antwoorde ons help met ons verstaan van die eindtyd. In hierdie episode gesels hy oor die tema 'Openbaring 20 v 1-6'.
Episode 9: 'n Loketprent van die eindtyd
Grow Cafe Bybelskool
Deur Stephan Joubert
Opgeneem te Moreletapark Gemeente
In hierdie Bybelskool video reeks bespreek Stephan Joubert die kontroversiële boek van Openbaring. Hy vra die vrae wat ons nog altyd gepla het oor hierdie moeilike boek, en verskaf antwoorde ons help met ons verstaan van die eindtyd. In hierdie episode gesels hy oor die tema ''n Loketprent van die eindtyd'.
Episode 8: Lewe na die wederkoms
Grow Cafe Bybelskool
Deur Stephan Joubert
Opgeneem te Moreletapark Gemeente
In hierdie Bybelskool video reeks bespreek Stephan Joubert die kontroversiële boek van Openbaring. Hy vra die vrae wat ons nog altyd gepla het oor hierdie moeilike boek, en verskaf antwoorde ons help met ons verstaan van die eindtyd. In hierdie episode gesels hy oor die tema 'Lewe na die wederkoms'.
Episode 7: Die slottoneel van die wêreld
Grow Cafe Bybelskool
Deur Stephan Joubert
Opgeneem te Moreletapark Gemeente
In hierdie Bybelskool video reeks bespreek Stephan Joubert die kontroversiële boek van Openbaring. Hy vra die vrae wat ons nog altyd gepla het oor hierdie moeilike boek, en verskaf antwoorde ons help met ons verstaan van die eindtyd. In hierdie episode gesels hy oor die tema 'Die slottoneel van die wêreld'.
Episode 6: Is die einde naby?
Grow Cafe Bybelskool
Deur Stephan Joubert
Opgeneem te Moreletapark Gemeente
In hierdie Bybelskool video reeks bespreek Stephan Joubert die kontroversiële boek van Openbaring. Hy vra die vrae wat ons nog altyd gepla het oor hierdie moeilike boek, en verskaf antwoorde ons help met ons verstaan van die eindtyd. In hierdie episode gesels hy oor die tema 'Is die einde naby?'.
Episode 5: Ken jy die tekens van die tyd?
Grow Cafe Bybelskool
Deur Stephan Joubert
Opgeneem te Moreletapark Gemeente
In hierdie Bybelskool video reeks bespreek Stephan Joubert die kontroversiële boek van Openbaring. Hy vra die vrae wat ons nog altyd gepla het oor hierdie moeilike boek, en verskaf antwoorde ons help met ons verstaan van die eindtyd. In hierdie episode gesels hy oor die tema 'Ken jy die tekens van die tyd'.
Episode 4: Die eindtyd en die antichris
Grow Cafe Bybelskool
Deur Stephan Joubert
Opgeneem te Moreletapark Gemeente
In hierdie Bybelskool video reeks bespreek Stephan Joubert die kontroversiële boek van Openbaring. Hy vra die vrae wat ons nog altyd gepla het oor hierdie moeilike boek, en verskaf antwoorde ons help met ons verstaan van die eindtyd. In hierdie episode gesels hy oor die tema 'Die eindtyd en die antichris'.
Episode 3: Jesus is die Here van die eindtyd
Grow Cafe Bybelskool
Deur Stephan Joubert
Opgeneem te Moreletapark Gemeente
In hierdie Bybelskool video reeks bespreek Stephan Joubert die kontroversiële boek van Openbaring. Hy vra die vrae wat ons nog altyd gepla het oor hierdie moeilike boek, en verskaf antwoorde ons help met ons verstaan van die eindtyd. In hierdie episode gesels hy oor die tema 'Jesus is die Here van die eindtyd'.
Episode 2: Is ons die terminale geslag?
Grow Cafe Bybelskool
Deur Stephan Joubert
Opgeneem te Moreletapark Gemeente
In hierdie Bybelskool video reeks bespreek Stephan Joubert die kontroversiële boek van Openbaring. Hy vra die vrae wat ons nog altyd gepla het oor hierdie moeilike boek, en verskaf antwoorde ons help met ons verstaan van die eindtyd. In hierdie episode gesels hy oor die tema 'Is ons die terminale geslag?'.
Episode 1: Die dag van die wederkoms
Grow Cafe Bybelskool
Deur Stephan Joubert
Opgeneem te Moreletapark Gemeente
In hierdie Bybelskool video reeks bespreek Stephan Joubert die kontroversiële boek van Openbaring. Hy vra die vrae wat ons nog altyd gepla het oor hierdie moeilike boek, en verskaf antwoorde ons help met ons verstaan van die eindtyd. In hierdie episode gesels hy oor die tema 'Die dag van die wederkoms'.