top of page
photo 1.JPG 2014-9-10-8:3:47

TOER SAAM MET EKERK

Ekerk is besig om finaal te beplan aan ons volgende Israel toer die eerste week in Desember 2016. Hou hierdie spasie dop sodra ons al die inligting het! Of loer gerus hier vir 2015 se foto’s.

Ekerk toere is 'n lewensveranderende ervaring! Meer as net 'n wegbreek van die alledaagse, is dit 'n geleentheid om te beleef en te groei op jou geestelike reis, soos nog nooit te vore nie. Jaarlikse pelgrimstoere na Israel en Turkye, asook leierskap- en opleidingstoere na die VSA en Europa, help ons om die Here meer sigbaar, voelbaar en verstaanbaar te maak!

Vir Christene is Paasfees die hoogtepunt van die kerklike jaar. Neels Jackson vertel van die twee leë grafte en die Golgotas wat die Paasgebeure herdenk. Lees meer oor Neels se ervaringe saam ekerk in hierdie Beeld artikel.

Om meer te sien van hoe die dinge lyk in van die vêr lande wat ekerk besoek, kliek gerus hier om foto's te sien van een van ekerk se mees onlangste toere na Israel tydens Oktober 2011. 

KONTAK ONS

Kontak ons gerus met enige vrae of voorstelle. Gebruik die besonderhede hiernaas of skryf sommer jou boodskap in die vorm hieronder.

Jou boodskap is gestuur!

e | info@ekerk.org

c | 083.670.9974

f  | 087.123.4567

​

Posbus 11315, Aston Manor 1630

52 Weltevreden Crescent, Kempton Park

​

Regnr:  2004/011580/08​

  • w-facebook
  • Google Clean
  • w-twitter
  • w-vimeo
  • YouTube - White Circle

​© Kopiereg 2012 Ekerk Vereniging

bottom of page