top of page
photo 1.JPG 2014-9-10-8:3:47

LEARNING COMMUNITY

OOR LEARNING COMMUNITY

 

Om 'n leier te wees is nie aldag maklik nie - jy moet die heeltyd op hoogte bly van wat aangaan in die wêreld, en in jou vakgebied. Ekerk se Learning Community seminare bied juis daardie geleentheid, en is geakkrediteer om VBO punte toe te ken. Daar is min plekke waar leraars tuis voel om weer by ander te leer. Kom en ontvang weer bietjie 'n slag saam met diegene wat jou passies en pyne deel en verstaan. Ons leer nie net in een rigting nie, maar oor en weer by mekaar! Die hulpbronne en kontakte by die Learning Community is van onskatbare waarde - ons het jou daar nodig. Het ons genoem ons eet ook lekker saam? 

 

Daar is ​'n hele klomp opwindende seminare oppad in 2016! Ons bied al ons nuutste navorsing en tendens inligting aan in Johannesburg, Kaapstad en nog meer plekke. 

LEARNING COMMUNITY DATUMS VIR 2016

 

Bly ingeskakel vir nuwe Learning Community datums vir die res van die jaar!

KONTAK ONS

Kontak ons gerus met enige vrae of voorstelle. Gebruik die besonderhede hiernaas of skryf sommer jou boodskap in die vorm hieronder.

Jou boodskap is gestuur!

e | info@ekerk.org

c | 083.670.9974

f  | 087.123.4567

​

Posbus 11315, Aston Manor 1630

52 Weltevreden Crescent, Kempton Park

​

Regnr:  2004/011580/08​

  • w-facebook
  • Google Clean
  • w-twitter
  • w-vimeo
  • YouTube - White Circle

​© Kopiereg 2012 Ekerk Vereniging

bottom of page